“I have gone through a lot of website of florists and international magazines or blogs but never have I seen such beautifully detailed work”

Testimonials

 

David en jul werkers was fantasties, die blomme en dekor was uit die boeke, pragtig en op tyd; daar was geen ding wat uit plek was nie. Jy kan beslis baie trots wees op hulle!!! Ek is ook baie seker dat Alet vreeslik dankbaar is dat sy op julle besluit het – jul dekor het haar asem weggeslaan toe sy in die saal instap, nadat die kerse aangesteek was. Ek glo nie daar is een ding waaroor hulle kan kla nie – dit was ‘n prentjie van perfeksie!!

Verder was dit regtig vir my wonderlik om saam met David (natuurlik ook Caari Flora) te kon werk. Dis net jammer dat jy nie by was nie. Ek hoop ek kry sommer gou weer ‘n geleentheid om dit saam met julle te kan doen. Dit was ‘n wonderlike voorreg!

Lorraine

Ons wil net vir julle baie dankie sê vir julle ongelooflike goeie werk! Die blomme was ‘magical’. Ons waardeer dit so baie! Julle is fantasties in dit wat julle doen! Dankie weereens dat julle deel was van die beste dag van ons lewens en dat julle span dit nóg meer kleur gegee het met die mooiste blomme!

Sterkte met die volgende projekte wat julle gaan aanpak! Dit was lekker om julle te ontmoet. David Carinus, jy en Alan Retiefis is baie nice en rustige mense, wat weet wat pas by ‘n mens. Die dag toe ek by julle aan gekom het, het ek opgehou huil. Ek het rustig geword oor die trou-reis, alles in julle hande gesit. En ek as ‘n bruid was so tevrede met julle werk en nog meer.

Julle het my “floral” droom verwaarheid en ek wens ek kon elke dag wakker word tussen die kleurryke skepping waarmee julle ons bederf het. Julle het ons vanaf dag 1 laat gerus gestel laat voel – ons blomme en dekor was die eerste ding waaroor ek as ‘n bruid (bekommerd) was op die troudag.

Ek wens ek kon weer met Vincent trou, dat ons julle weer kon gebruik. ‘n Groot jammerte dat ‘n mens se trou dag so vinnig verby vlieg.

Weereens baie dankie vir al julle moeite met die blomme,dekor e kaas-tafel, caar’i Flora het regtig die dag vir ons baie maklik gemaak.”

Liefde en groete, die Niemand troue.

Lenè enVincent Niemand

Baie dankie vir die pragtige blomme! Dit was so spesiaal! En al het ons nie buite getrou nie was dit nogsteeds pragtig!! Ek sal julle vir enige bruid aanbeveel!!

Estéé en Shaun

It is with great joy that I am writing this note to you ?.  Your company was referred to me by Peter and without any hesitation, I went along with their recommendation and contacted you to request your assistance.  The subsequent meeting which Denise and I had with you just proofed that I made the right choice. I love flowers, my house is never without it, therefore the request to you for “lots of flowers”.  Well, Alan – you did not disappoint me as well as my husband, and needless to say – our guests as well!!  The room looked stunning, amazing, magnificent – just what I envisaged!  Thank you so much for making it so beautiful for our special occasion.  People walked out with arms full of flowers.  It was such a pity that we had to fly home on Sunday, otherwise, I would have taken all the flowers and enjoyed it myself ?. But on the other hand, it was lovely to spoil other people. Once again Alan, thank you for a job well done.  I will have no hesitation in referring your business to others.

Henning Veater

It’s such a pleasure working with you on our wedding, your warm and personal service and accommodating spirit, made us feel right at home. Thank you for understanding my vision for the wedding.

Maria Chiloane

Dear Alan and Dawid

Lisa and I would just like to thank you again for the beautiful way you set up our wedding venue! It took our breath away! Your attention to detail and choice of flowers were amazing! You managed to create a beautiful romantic setting which had our guests talking for days.

Thank you for making our special day to extraordinary.

Nico & Lisa

Thank you so much for the beautiful wedding table display yesterday. I don’t think I have ever felt so special!

You really went above and beyond my expectation and I am so looking forward to my wedding day.

Angelique and Ina

This may sound random but I’m upcoming florist that got inspiration from my grandmother who’s been doing for almost 30 years now. All that I want to say how I’m inspired by your work, I have gone through a lot of website of florists and international magazines or blogs but never have I seen such beautifully detailed work. I can see each type of flower used and can appreciate the elegance of each, especially the Casablanca’s used in your last event.  Thank you for igniting my passion, that I’m on the right track. Why I say so is that I rather use good quality flowers cutting my profit margin and have beautiful work rather than taking shortcuts and having an arrangement like other florists.

Aljereau

I just wanted to thank you for the amazing job you did with the decor and flowers for the wedding. It was truly beautiful and you had so many compliments.
Thanks again for all the effort and I look forward to us meeting up again one day.

Lindy Neser

Hi Alan and David,

From the very beginning when we contacted you, you were enthusiastic and inspired. We had heard and read great reviews about the company’s service delivery and professionalism, our expectations were certainly exceeded. Thank you for making all of our ideas come to life and for giving us the absolute prefect wedding. You are highly recommendable!!!

We can’t wait to see your future work- keep us updated!

Alex & Megan De Muelenaere

Ek wil net vreeslik baie dankie se vir ons blomme.
Ek het honderde bridal tyskrifte deurgeblaai en nog nooit iets so mooi soos my troue se blomme gesien nie.
Dit was mooier as wat ek ooit kon imagine.

Shane Coetzee

“Here’s to the nights that turned into mornings, with the friends that turned into family”

Dankie dat julle my droomtroue in ‘n werklikheid verander het. Dit was absoluut ‘n sprokie. Almal wat ek na die troue sien, sê vir my dit was die mooiste troue wat hulle al ooit by was. Dit is net te danke aan julle. Die blomme was asemrowend en die dekor was koninklik.

Dankie vir al julle harde werk en ekstra’s. Julle gee so baie aandag aan detail, en met julle hoef ‘n bruid nooit bekommerd te wees dat iets gaan skeef loop nie.

Julle is so talentvol en ek sal julle vir elke toekomstige bruid aanbeveel. Dankie uit die diepste van ons harte!

Lauren & Walter

Baie dankie vir die pragtige blomme vir my verjaarsdag.  Dit het die funksie ‘n groot sukses gemaak

Gerda Taljaard

Ek wil net BAIEEE BAIEEEE DANKIE vir jou En Alan se Amazing werk…. Die blomme was NEXT LEVEL en kon nie ophou staar nie. Baie dankie vir al julle harde werk met die reen, ons stres Hehe en alles! Julle is Amazing en ek stuur ALMAL WAT TROU na julle!!! Julle is DIE BESTE!!!!

Anonymous

From the very beginning when we contacted TWE, Alan and David were enthusiastic and inspired. We had heard and read great reviews about the company’s service delivery and professionalism, our expectations were certainly exceeded.

Thank you, TWE @ Caari Flora for making all of our ideas come to life and for giving us the absolute perfect wedding. You are highly recommendable!!!

We can’t wait to see your future work- keep us updated!

Alex & Megan

Uit my hart uit dankie vir al die asemrowende mooi by my Ouma se 90ste verjaardag vieringe. Julle het al my verwagtinge oortref en almal was gaande oor die pragtige dekor. My ouma kon haar oë behoorlik nie glo nie (ja sy het ‘n traantjie gepik) en die tonge by die ouetehuis is nogsteeds los oor hoe mooi dit gelyk het. Alles het so perfek ingepas by dit wat ek op my moodboard gehad het, van die kleur skakering regdeur tot die perels, silwer kers staanders en die King Proteas met die rose en al die ander pragtige blomme. Alan, ek weet jy het ‘n groot hand gespeel in die aanmekaar slaan van al hierdie mooi – Klas en styl en outydse sjiek (beautiful) –  David, baie dankie vir jou kreatiwiteit en dat jy en jul span gehelp het om alles mooi en reg te kry in die min tyd wat ons beskikbaar gehad het. Julle sal altyd op my hoogste aanbevole lysie kom vir dekor en blomme op troues, partytjies en events. Baie baie dankie.

Louinne

Ek wil julle net weer baie dankie sê vir al julle harde werk om Jeanine se troue so prnetjie mooi te maak.  Alles was net asemrowend mooi. Stunning stunning is al wat ek kan sê.  Ek sal julle aanbeveel so ver ek gaan.  Dankie vir al die wine drinking meetings.  Ek is sooo bly ek het op julle besluit om hierdie spesiale dag vir ons volmaak te maak.

Trudie

Baie dankie vir ons pragtige blomme! Dit het my asem weg geslaan. Ons
venue het absoluut fantasties gelyk, dit het al my verwagtinge
oorskrei!

Baie baie dankie!!

Sonja Scholtz

Thank you for your hard work with our wedding… I have seen many wedding photos of friends now and they have colorful bouquets for the bride and you were right… It’s just NOT cool!!!  But really, thank you so much!!! You made sure we  had everything that I wanted.. It was romantic and beautiful and just perfect! Thank you!

Megan & Dale

Thank you so much for doing our wedding décor and flowers. It was more beautiful than we could ever have imagined.

I knew when I met you that everything was going to be perfect, and it was. I am so grateful that I didn’t have to stress about anything. We will definitely recommend you for any event. Thank you again for making our wedding magical.

Marsha & William

David en jul werkers was fantasties, die blomme en dekor was uit die boeke, pragtig en op tyd; daar was geen ding wat uit plek was nie. Jy kan beslis baie trots wees op hulle!!! Ek is ook baie seker dat Alet vreeslik dankbaar is dat sy op julle besluit het – jul dekor het haar asem weggeslaan toe sy in die saal instap, nadat die kerse aangesteek was. Ek glo nie daar is een ding waaroor hulle kan kla nie – dit was ‘n prentjie van perfeksie!!

Verder was dit regtig vir my wonderlik om saam met David (natuurlik ook Caari Flora) te kon werk. Dis net jammer dat jy nie by was nie. Ek hoop ek kry sommer gou weer ‘n geleentheid om dit saam met julle te kan doen. Dit was ‘n wonderlike voorreg!

Lorraine

View our Wedding Gallery

 

ENTER

Let’s plan your Dream Wedding

8 + 4 =

The Wedding Emporium |  The Cape Connection Centre  |  59 Garsfontein rd, Pretoria  |  012-346 4563 |